Hoofleiers

2019

EERSTE

Rugbyspan

EERSTE

Netbalspan

EERSTE

Hokkiespan

Meisies EERSTE

Tennis Span

Seuns EERSTE

Tennis Span

Trotse Kempie

Personeel

Graad 8

Inhuldiging

Mnr en Mej.

Kempie 2019

o/14 A Netbalspan Span einding

2de by affies Toernooi

o/19 Aflosspan vir die

Interhoër

Muurbal Wen

NWU PUK Reeks

Top Akademiese presteerders

van elke Graad

Toekennings ontvang

by SACOPA

Kempies Skaak wen

NWU PUK reeks

Super Interhoër

2019

Gr8 2020 Inskrywings maak oop op die 20ste Mei 2019

Maak ‘n sukses van jou akademiese loopbaan deur te belê in die beste skool in die Ooste

Kempies – die skool wat deure na die toekoms oopmaak.

Kultuur
  • 15 verskillende kultuuraktiwiteite
  • Koor verwerf silwer by ATKV
  • Kunswedstryd: 150 wenners, 32 afdelings wenners
  • Spanredenaars: 9 spanne neem aan ATKV se Suid-Gauteng-Kompetisie deel
  • Revue neem deel op Nasionale vlak
Akademie
  • Top Akademiese Skool in Ekurhuleni
  • Beste prestasie in Engels en Inligtings tegnologie in Ekurhuleni
  • Engels: hoogste prestasie in Ekurhuleni-Noord
  • 98.3% slaagsyfer tydens 2018 Matriek eindeksamen
Sport
  • 21 verskillende sportsoorte
  • Eerste netbalspan genooi om deel te neem in September in Mauritius
  • 3x Goue medaljewenners by SA Skolekampioenskappe
  • Skaak presteerder gekies om SA te verteenwoordig by Afrika-jeugspele asook Statebondspele
Kempie Waardes
  • Respek
  • Omgee
  • Lojaliteit
  • Integriteit
  • Selfdissipline
  • Uitnemendheid

Meer as net `n akademiese instituut

Marcus verwerf 3 goue medaljes op SA's Atletiek.

Kempies aangewys as Top Akademiese skool in Ekurhuleni Noord 2018.

Jacaranda 94.2 kuier by Kempies, lekker geesvang dag!

Jan du Plessis is gekies om SA te verteenwoordig by die skaak Statebondspele sowel as Afrika Spele later die jaar.

Toekennings ontvang by SACOPA.

Hier is wat sommige van ons Ouers oor ons sê

Die Kempies het vanjaar die top prestasies in sport by die skool gelewer.

KemptonExpress

The school stands for integrity, team spirit, hard work, ..... I just love everything about Hoërskool Kempton Park.

Corne Pretorius Prinsloo

Ek en my man was self Kempies. Oudste kind op Tuks, jongste gr 8 - eenmaal ‘n Kempie, altyd ‘n Kempie! Beste skool in Kempton!!

Tandi Nel

Word deel van ‘n wenspan waar u kind tot sy volle potensiaal kan ontwikkel.


Kempie-wees is 'n Menswees-fees.