Die Kempie-Hartklop is ‘n digitale nuusblad waar Kempies kan spog en opslae maak met al ons prestasies op akademiese – sport- en kultuurgebied. Hier gee ons erkenning aan al ons Kempies se harde werk en bydraes van die Kempie-personeel wat Hoërskool Kempton Park die beste skool in die ooste te maak.

Ons nooi u uit om elke maand te kom loer waar die Kempies se hartklop lê. Blaai gerus deur ons maandelikse uitgawes om te sien hoe Kempies uitblink en presteer.

#myskooljouskoolonsskool

    8    
   7   
   6   
   5   
   4   

   3   

   2   
   1