Skakel in

Hier is wat sommige van ons Ouers oor ons sê

Die Kempies het vanjaar die top prestasies in sport by die skool gelewer.

KemptonExpress

The school stands for integrity, team spirit, hard work, ..... I just love everything about Hoërskool Kempton Park.

Corne Pretorius Prinsloo

Ek en my man was self Kempies. Oudste kind op Tuks, jongste gr 8 - eenmaal ‘n Kempie, altyd ‘n Kempie! Beste skool in Kempton!!

Tandi Nel

Word deel van ‘n wenspan waar u kind tot sy volle potensiaal kan ontwikkel.


Kempie-wees is 'n Menswees-fees.