
MAAK ‘N SUKSES VAN JOU AKADEMIESE LOOPBAAN!
Word deel van ‘n wenspan waar u kind se volle potensiaal op alle gebiede sal vlam vat!
KEMPIES – DROOM SONDER PERKE

![]()
AKADEMIE
- ‘n Top akademiese skool in Ekurhuleni
- 210 onderskeidings tydens 2025 matriek-eindeksamen
- Afrikaans en Engels: hoogste prestasie in Ekurhuleni-Noord
- 80.82% Graad studie vrystelling tydens 2025 matriek-eindeksamen
- Gr.10 – 12 kies uit 20+ vakke
![]()
KULTUUR
- 13 verskillende kultuuraktiwiteite
- Koor verwerf goud by ATKV
- Kunswedstryd: 150 wenners, 32 afdelingswenners
- Spanredenaars: 9 spanne neem deel aan ATKV en Radikaal
- Revue neem deel op nasionale vlak
![]()
SPORT
- 21 verskillende sportsoorte
- Skaakspeler gekies om SA by Afrika-jeugspele asook Statebondspele te verteenwoordig
- Verskeie medaljewenners op nasionale vlak
![]()
KEMPIE WAARDES
- Respek
- Omgee
- Lojaliteit
- Integriteit
- Selfdissipline
- Uitnemendheid
#myskooljouskoolonsskool

