BUSROETES
Kempies busroetes van hier tot daar en terug
ALGEMENE BUSROETE INLIGTING
ROETES
Birchleigh / Edleen / V Riebeeckpark
| Bus Stop | |
| 1 | Padkafee (Olienhoutweg) |
| 2 | H/v Olienhoutweg & Mopanistraat (L/S Birchleigh) |
| 3 | Koedoelaan ( Caltex-vulstasie & P91) |
| 4 | H/v Mooifonteinweg & Strydomstraat ( Engen vulstasie) |
| 5 | H/v De Wikusweg & Black Thornelaan (Bennie Jacobs sentrum Kwik Spar) |
| 6 | H/v Colin Paulstraat & Reinertlaan ( Kempton Gate Mall, Pick n Pay, Edleen |
| 7 | H/v Dr CR Swart en Greenlaan (pienk olifant, Edleen) |
Atlas / Bonaeropark / Benoni / Brentwoodpark / Northmead
| Bus Stop | ||
| 1 | H/v Great North weg & Celia Nestadt straat Brentwood Park (Engen vulstasie) | |
| 2 | O’Reilly Merry straat, Rynfield (BP vulstasie) | |
| 3 | Dr Webb straat Benoni (BP Aerodome) | |
| 4 | H/v Mecury straat & Sapphire straat Farramere ( Engen vulstasie) | |
| 5 | 35 Reier straat Atlasville Boksburg | |
| 6 | Pick n Pay Bonaero Park | |
Boksburg / Witfield / Primerose
| Bus Stop | ||
| 1 | Fire Place padkafee Barbaraweg Primrose | |
| 2 | Caltex vulstasie, Barbaraweg & 3de laan, Primrose | |
| 3 | Scholtz straat & Knights straat Witfield | |
| 4 | Total vulstasie, Mainstraat Witfield | |
| 5 | 47 Wilsonstraat, Witfields | |
| 6 | H/v Wilsonstraat & Mendelsohnstraat, Witfield, | |
| 7 | Jetpark straat & Saligna straat Witfield | |
| 8 | BP vulstasie Northrand weg Beyers Park | |
Springs / Putfontein / Bredell
| Bus Stop | |
| 1 | 6 High road, Bredell (High road Wholesale Meat) |
| 2 | 3de Ave & 9de straat (Bonnyvalestraat) Vlakfontein |
| 3 | Total vulstatsie H/v Springs straat & Chantellestraat (Shangrila) |
| 4 | Engen vulstasie, H/v Hospitaalstraat & Paul Krugerweg (Springs) |
ELEKTRONIES, INTERNET OF TELEFOONBANK
Absa Bank
Tjekrekening nr.: 260 391 992
Takkode: 33 46 42
Verw. 2800 (Leerling naam & van)
Bewys van betaling: alida@kempies.co.za
KONTANT
Kontant betalings kan gemaak word by die kassiere.
GEEN KONTANT MAG AAN BUSBESTUURDERS OF ONDERWYSERS BETAAL WORD VIR BUSVERVOER NIE.
REËLS
- Leerlinge moet betyds by die onderskeie op- en aflaaipunte wees. Die bestuurder kan nie vir leerders wag nie.
- Busbestuurder sal nie langer as 5 min vir leerder wag nie.
- Busbestuurders mag nie van roete afwyk en leerders by huise oplaai/aflaai nie.
- Alle skoolreëls geld by op- en aflaaipunte, sowel as in die busse, bv. geen leerling word toegelaat om te rook terwyl hy/sy ‘n skooluniform dra nie.
- Alle skade aan busse sal verhaal word van die leerling wat die skade aangerig het.
- Geen voorwerpe mag by die busse se vensters uitgegooi word nie.
- Geen rommel mag in busse gestrooi word nie.
- Geen vuil taal sal op die busse toegelaat word nie.
- Geen rassistiese aanmerkings mag op busse gemaak word nie. Leerlinge wat hulself hieraan skuldig maak, sal onmiddellik sy/haar plek op die bus verloor.
- Alle leerlinge moet mekaar respekteer.
- Die busbestuurder mag nie gesteur word of sy aandag afgetrek word terwyl hy bestuur nie.
- Geen bakleiery of afknouery word op enige busse toegelaat nie.
- GEEN KONTANT MAG AAN BUSBESTUURDERS OF ONDERWYSERS BETAAL WORD VIR BUSVERVOER NIE
- Tye kan verander vir aflaai weens sport / akademiese en eksamenreëlings
KONTAK ONS
AJ@KEMPIES.CO.ZA
ISCHOLTZ@KEMPIES.CO.ZA
OF
Voltooi hierdie vorm dan bel ons u terug binne 48 uur.


+27 11 970 2102 / 3