Akademie

Sport

Kultuur

Hartklop

Personeel

Hulpbronne

Kontak Ons

BUSROETES

Kempies busroetes van hier tot daar en terug

ALGEMENE BUSROETE INLIGTING

ROETES

Birchleigh / Edleen / V Riebeeckpark

 Bus Stop
1Padkafee (Olienhoutweg)
2H/v Olienhoutweg & Mopanistraat (L/S Birchleigh)
3Koedoelaan ( Caltex-vulstasie & P91)
4H/v Mooifonteinweg & Strydomstraat  ( Engen vulstasie)
5H/v De Wikusweg & Black Thornelaan (Bennie Jacobs sentrum Kwik Spar)
6H/v Colin Paulstraat  & Reinertlaan ( Kempton Gate Mall, Pick n Pay, Edleen
7H/v Dr CR Swart en Greenlaan (pienk olifant,  Edleen)

Atlas / Bonaeropark / Benoni / Brentwoodpark / Northmead

 Bus Stop
1H/v Great North weg & Celia Nestadt straat Brentwood Park (Engen vulstasie)
2O’Reilly Merry straat, Rynfield (BP vulstasie)
3Dr Webb straat Benoni (BP Aerodome)
4H/v Mecury straat & Sapphire straat Farramere ( Engen vulstasie)
535 Reier straat Atlasville Boksburg
6Pick n Pay Bonaero Park

Boksburg / Witfield / Primerose

 Bus Stop
1Fire Place padkafee Barbaraweg Primrose
2Caltex vulstasie, Barbaraweg & 3de laan, Primrose
3Scholtz straat & Knights straat Witfield
4Total vulstasie, Mainstraat Witfield
547 Wilsonstraat, Witfields
6H/v Wilsonstraat & Mendelsohnstraat, Witfield,
7Jetpark straat & Saligna straat Witfield
8BP vulstasie Northrand weg Beyers Park

 Springs / Putfontein / Bredell

 Bus Stop
16 High road, Bredell (High road Wholesale Meat)
23de Ave & 9de straat (Bonnyvalestraat) Vlakfontein
3Total vulstatsie H/v Springs straat & Chantellestraat (Shangrila)
4Engen vulstasie, H/v Hospitaalstraat & Paul Krugerweg  (Springs)
ELEKTRONIES, INTERNET OF TELEFOONBANK

Absa Bank
Tjekrekening nr.: 260 391 992
Takkode:  33 46 42
Verw. 2800 (Leerling naam & van)

Bewys van betaling: alida@kempies.co.za

KONTANT

Kontant betalings kan gemaak word by die kassiere.

GEEN KONTANT MAG AAN BUSBESTUURDERS OF ONDERWYSERS BETAAL WORD VIR BUSVERVOER NIE.

REËLS
  1. Leerlinge moet betyds by die onderskeie op- en aflaaipunte wees. Die bestuurder kan nie vir leerders wag nie.
  2. Busbestuurder sal nie langer as 5 min vir leerder wag nie. 
  3. Busbestuurders mag nie van roete afwyk en leerders by huise oplaai/aflaai nie.
  4. Alle skoolreëls geld by op- en aflaaipunte, sowel as in die busse, bv. geen leerling word toegelaat om te rook terwyl hy/sy ‘n skooluniform dra nie.
  5. Alle skade aan busse sal verhaal word van die leerling wat die skade aangerig het.
  6. Geen voorwerpe mag by die busse se vensters uitgegooi word nie.
  7. Geen rommel mag in busse gestrooi word nie.
  8. Geen vuil taal sal op die busse toegelaat word nie.
  9. Geen rassistiese aanmerkings mag op busse gemaak word nie. Leerlinge wat hulself hieraan skuldig maak, sal onmiddellik sy/haar plek op die bus verloor.
  10. Alle leerlinge moet mekaar respekteer.
  11. Die busbestuurder mag nie gesteur word of sy aandag afgetrek word terwyl hy bestuur nie.
  12. Geen bakleiery of afknouery word op enige busse toegelaat nie.
  13. GEEN KONTANT MAG AAN BUSBESTUURDERS OF ONDERWYSERS BETAAL WORD VIR BUSVERVOER NIE
  14. Tye kan verander vir aflaai weens sport / akademiese en eksamenreëlings

KONTAK ONS

    +27 11 970 2102 / 3

  AJ@KEMPIES.CO.ZA

ISCHOLTZ@KEMPIES.CO.ZA

OF

Voltooi hierdie vorm dan bel ons u terug binne 48 uur.