Hierdie skool is genomineer en het Diplomas gewen, vir verskillende onderriglesse. Julle is die beste. Pieter...

The school stands for integrity, team spirit, hard work, … I just love everything about Hoërskool Kempton Park. CORNE PRETORIOUS...

Ek en my man was self Kempies. Oudste kind op Tuks, jongste gr 8 – eenmaal ‘n Kempie, altyd ‘n Kempie! Beste skool in Kempton!! TANDI...

Die Kempies het vanjaar die top prestasies in sport by die skool gelewer....